Ultimate Solution Hub

Afrikaans Moedersdag Gedagtes Google Search

Gratis afrikaanse moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke
Gratis afrikaanse moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke

Gratis Afrikaanse Moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke 16 oulike idees vir moedersdag. dit is amper weer moedersdag en mense begin weer kopkrap oor wat hulle op dié dag vir ma kan gee of vir haar kan doen. as jy ook wonder, dan gaan hierdie artikel beslis help. hier is 16 idees vir moedersdag. en, asof dit nie genoeg is nie, is daar ook ‘n video met nog 7 idees om van te kies. Deuteronomium 5:16: “eer jou vader en jou moeder, soos die here jou god jou beveel het, dan sal jy ‘n lang lewe hê en sal dit goed gaan met jou in die land wat die here jou god vir jou gee.”. deuteronomium 6:6–7: ““hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle.

Gratis afrikaanse moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke
Gratis afrikaanse moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke

Gratis Afrikaanse Moedersdag Kaartjies вђ Woemaboeke 31. dit is sondag moedersdag. hiermee 'n paar idees vir 'n ietsie vir ouma, mamma of 'n spesiale tannie. resepte vir lekker gebakte peuselhappies. vorms om 'n eie geskenkhouertjie te maak. blommetjie dosie. handsakkies (geskenksakkies van papier). blomkaartjies. hartjieboekie. (hartjieboek) trek die sjablone of raamwerkies af op stewige karton. Moedersdag. ons het ‘n klein kunsdoekie met vetkryt ingekleur (hoofsaaklik in een rigting) en toe met wit houtlym geverf. die outjie het soene sywaarts en vorentoe geblaas en die beste foto gekies. dit is in kleur gedruk en uit geknip. tesame met sy eie boodskap en ‘n paar hartjieplakkers, is dié geskenkie vinnig afgerond. Sy is sterk en steunpilaar van die huis, nooi mense binne en laat voel hulle tuis. sy is sag, sy is mooi, sy doen daagliks gods wil, vir haar hartseer en vrese is gebede haar pil. soms byna onmoontlik haar moederstaak, maar by god bepleit sy moedig haar saak. “vader, seblief, dis my kinders se lewe, maar sal u seblief hulle hul sondes vergewe. 16 bybelverse vir moedersdag. hierdie jaar val moedersdag op die 9de mei, wat beteken dit is net om die draai. ek deel vandag graag met jou 16 bybelverse vir moedersdag. lees dit en laat die woord jou opnuut bewus maak van die voorreg wat elkeen van ons het om iemand ons ‘ma’ of ‘moeder’ te kan noem.

Mother S Day Messages In afrikaans moedersdag Kaartjies
Mother S Day Messages In afrikaans moedersdag Kaartjies

Mother S Day Messages In Afrikaans Moedersdag Kaartjies Sy is sterk en steunpilaar van die huis, nooi mense binne en laat voel hulle tuis. sy is sag, sy is mooi, sy doen daagliks gods wil, vir haar hartseer en vrese is gebede haar pil. soms byna onmoontlik haar moederstaak, maar by god bepleit sy moedig haar saak. “vader, seblief, dis my kinders se lewe, maar sal u seblief hulle hul sondes vergewe. 16 bybelverse vir moedersdag. hierdie jaar val moedersdag op die 9de mei, wat beteken dit is net om die draai. ek deel vandag graag met jou 16 bybelverse vir moedersdag. lees dit en laat die woord jou opnuut bewus maak van die voorreg wat elkeen van ons het om iemand ons ‘ma’ of ‘moeder’ te kan noem. 14 mei 2017. moedersdag. 00:00. 00:00. laai lêer af om later te luister (7,85mb) dink vanoggend terug aan jou ma. dink vir ’n oomblik terug aan jou kinderlewe, jou grootwordjare. tye saam met jou ma. dink aan die goeie tye en die die seerkrytye. Daarom het ons in hierdie blog ‘n paar sentimentele, tuisgemaakte geskenk idees vir moedersdag gaan uitsoek. die geskenke verskil in moeilikheidsgraad, so daar is iets vir almal. 1. maak iets mooi met papierkuns. ‘n goedkoop, sentimentele manier om mamma mee te bederf is om iets met papier te maak. hierdie oulike moedersdag affodille papier.

Comments are closed.