Ultimate Solution Hub

Beskerm Jou Hart Met God Se Borsharnas Kruispad E Tydskrif

beskerm Jou Hart Met God Se Borsharnas Kruispad E Tydskrif
beskerm Jou Hart Met God Se Borsharnas Kruispad E Tydskrif

Beskerm Jou Hart Met God Se Borsharnas Kruispad E Tydskrif 2. ons harte te beskerm teen die satan se planne en aanslae. die borsharnas beskerm jou hart – wat seker ons belangrikste orgaan is. die bybel leer ons hieroor in spreuke 4:23: wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. ons hart is bitter belangrik dat ons kan lewe!. Beskerm jou hart met god se borsharnas in hierdie artikel leer ons wat bedoel word met die vryspraak deur god as borsharnas. wat is dit, en hoe gebruik ons dit?.

Stel jou Verhouding met god Eerste kruispad e tydskrif
Stel jou Verhouding met god Eerste kruispad e tydskrif

Stel Jou Verhouding Met God Eerste Kruispad E Tydskrif Beskerm jou hart met god se borsharnas. leer hier hoe jou geloof as skild jou beskerm. 2022 oktober insig. die woord van god as wapen. die laaste item van die. Die waarheid is jou gordel om die heupe. die vryspraak is jou borsharnas. die bereidheid om die evangelie te verkondig moet die skoene aan ons voete wees. geloof is ons skild. verlossing is die helm op jou kop en in die laaste plek gee god vir jou ’n aanvalswapen – die swaard van die gees. dit is god se woord. In 1 kron. 28:9 sê dawid vir salomo: “en jy, my seun salomo, ken die god van jou vader en dien hom met ’n volkome hart en met ’n gewillige siel, want die here deursoek al die harte, en hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. as jy hom soek, sal hy jou deur hom laat vind; maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verstoot.”. Die woord van god word in die bybel in hebreërs 4:12 vergelyk met ‘n swaard wat deurdring tot by die raakpunt tussen siel en gees. die woord word soos ‘n swaard in ons lewens gebruik om ons diep in die hart te tref en ons te oortuig van sonde (handelinge 2:37).

Insig kruispad e tydskrif
Insig kruispad e tydskrif

Insig Kruispad E Tydskrif In 1 kron. 28:9 sê dawid vir salomo: “en jy, my seun salomo, ken die god van jou vader en dien hom met ’n volkome hart en met ’n gewillige siel, want die here deursoek al die harte, en hy verstaan elke versinsel van die gedagtes. as jy hom soek, sal hy jou deur hom laat vind; maar as jy hom verlaat, sal hy jou vir ewig verstoot.”. Die woord van god word in die bybel in hebreërs 4:12 vergelyk met ‘n swaard wat deurdring tot by die raakpunt tussen siel en gees. die woord word soos ‘n swaard in ons lewens gebruik om ons diep in die hart te tref en ons te oortuig van sonde (handelinge 2:37). Net ‘n radikale daad van god se genade kan vir ons uitkoms gee. as jy jesaja hoofstukke 6 tot 11 lees sal jy god se dade van verlossing sien. dit begin eers by jesaja self, waar die here hom, as sondaar, reinig sodat hy by die volk kan gaan pleit om terug te keer na god toe. jesaja sê self dat hy so onrein is dat hy dit glad nie eers werd is. Met jou geloof wat dieper en sterker word, word jou liefde al meer en jou gehoorsaamheid aan god ook. die mens wat jou hart beskerm, sal met wysheid leef, soos god van jou vra, want wysheid is ‘n saak van die hart. leef soos iemand wat jou hart bewaak. die here gee ook die rede waarom hy wil hê jy moet jou hart bewaak.

beskerm jou hart 18 Julie 2021 Youtube
beskerm jou hart 18 Julie 2021 Youtube

Beskerm Jou Hart 18 Julie 2021 Youtube Net ‘n radikale daad van god se genade kan vir ons uitkoms gee. as jy jesaja hoofstukke 6 tot 11 lees sal jy god se dade van verlossing sien. dit begin eers by jesaja self, waar die here hom, as sondaar, reinig sodat hy by die volk kan gaan pleit om terug te keer na god toe. jesaja sê self dat hy so onrein is dat hy dit glad nie eers werd is. Met jou geloof wat dieper en sterker word, word jou liefde al meer en jou gehoorsaamheid aan god ook. die mens wat jou hart beskerm, sal met wysheid leef, soos god van jou vra, want wysheid is ‘n saak van die hart. leef soos iemand wat jou hart bewaak. die here gee ook die rede waarom hy wil hê jy moet jou hart bewaak.

Comments are closed.