Ultimate Solution Hub

Geloof Is Om Te Wag Op Die Here Oggend 30 Junie 2024

Psalms 27 14 Vertrou op die here Wees Sterk En Hou Goeie Moed Ja
Psalms 27 14 Vertrou op die here Wees Sterk En Hou Goeie Moed Ja

Psalms 27 14 Vertrou Op Die Here Wees Sterk En Hou Goeie Moed Ja Wanneer dinge nie gebeur volgens ons wil en tyd nie, dan maak ons self planne. abraham het dit ook gedoen en ten spyte daarvan het god se beloftes steeds waa. Ivor swartz van die ng kerk oosterlig, pretoria. oggenddiens 30 junie 2024. ds. ivor swartz van die ng kerk oosterlig, pretoria. teken in op die rgs e nuusbrief.

Psalms 27 14 Stel Al Jou Hoop op die here Vertrou op Hom Hou Moed
Psalms 27 14 Stel Al Jou Hoop op die here Vertrou op Hom Hou Moed

Psalms 27 14 Stel Al Jou Hoop Op Die Here Vertrou Op Hom Hou Moed Liturg: ds. pieter kurpershoekons ontmoet ons here• ons erken: lied 519: 1 4 • lied van toetrede: psalm 42: 1, 43: 2 • votum: psalm 124: 8• seëngroet: 1 ti. 10 junie 2024. liewe vriende. “maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. .” jesaja 40:31. ons het ‘n hoop en ‘n oorwinning om te wag op die here. Hoe om op die here te wag. wag is deel van ons lewens, maar ons is nie gemaklik om te wag nie. die meeste van ons wil ‘n ding al gister gehad het ons het dit nodig het. dit voel soms dat dit sinneloos is om te wag of dat ons belangrike geleenthede mag misloop terwyl ons wag. wag is ook deel van ons voortgesette lewenswandel met jesus. Maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. jesaja 40:31 maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. | afrikaans.

Afrikaanse Bybelverse Ons Siel wag op die here Hy Is Ons Hulp En Ons
Afrikaanse Bybelverse Ons Siel wag op die here Hy Is Ons Hulp En Ons

Afrikaanse Bybelverse Ons Siel Wag Op Die Here Hy Is Ons Hulp En Ons Hoe om op die here te wag. wag is deel van ons lewens, maar ons is nie gemaklik om te wag nie. die meeste van ons wil ‘n ding al gister gehad het ons het dit nodig het. dit voel soms dat dit sinneloos is om te wag of dat ons belangrike geleenthede mag misloop terwyl ons wag. wag is ook deel van ons voortgesette lewenswandel met jesus. Maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. jesaja 40:31 maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. | afrikaans. Om op die here te wag, is ‘n afgeskeepte geestelike dissipline. doen dit vanjaar, maar doen dit reg. moenie slegs wag op diens van die hemel se kant af nie; wag op god. doen dit elke dag. doen dit orals. wag aktief en gelowig op die here. dit sal die fokus van jou lewe verskuif. onbelangrike dinge en kleinlikhede sal dan minder van jou tyd opneem. dit, wat punte tel op die here se terrein. Dit is die manier waarop god wil hê ons moet wees in ons eenheid met hom. ’n intieme verhouding met god sal jou in die binneste van jou wese versterk. wanneer jy op die here wag, tap jy alles wat jy nodig het van hom af. hy is jou toevlug, instaatsteller, jou vreugde, jou vrede, jou geregtigheid en jou hoop. hy gee jou alles wat jy nodig het.

Dag 22 Bybelvers Jesaja 40 31 Diг Wat op die here Vetrou Kry Nuwe
Dag 22 Bybelvers Jesaja 40 31 Diг Wat op die here Vetrou Kry Nuwe

Dag 22 Bybelvers Jesaja 40 31 Diг Wat Op Die Here Vetrou Kry Nuwe Om op die here te wag, is ‘n afgeskeepte geestelike dissipline. doen dit vanjaar, maar doen dit reg. moenie slegs wag op diens van die hemel se kant af nie; wag op god. doen dit elke dag. doen dit orals. wag aktief en gelowig op die here. dit sal die fokus van jou lewe verskuif. onbelangrike dinge en kleinlikhede sal dan minder van jou tyd opneem. dit, wat punte tel op die here se terrein. Dit is die manier waarop god wil hê ons moet wees in ons eenheid met hom. ’n intieme verhouding met god sal jou in die binneste van jou wese versterk. wanneer jy op die here wag, tap jy alles wat jy nodig het van hom af. hy is jou toevlug, instaatsteller, jou vreugde, jou vrede, jou geregtigheid en jou hoop. hy gee jou alles wat jy nodig het.

wag op die here вђ Neos
wag op die here вђ Neos

Wag Op Die Here вђ Neos

Comments are closed.