Ultimate Solution Hub

God Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif

god Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif
god Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif

God Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif Terwyl die werkverbond verbreek is, hoor ons in genesis 3:15 hoe rig god sy genadeverbond met ons op, ten spyte van ons sonde. god sê aan die slang: “ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, tussen jou saad en haar saad. hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt”. met reg word hierdie woorde die “moederbelofte. Hoe werk god se verlossing van die mens? in hierdie artikel ondersoek kruispad ons as gelowiges se verlossing – lees hier oor verlossing, geloof en hoe god se uitverkiesing werk. 2024 mei nuwe testament.

god Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif
god Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif

God Se Eerste Verbond Met Die Mens Kruispad E Tydskrif Kruispad redaksie god se eerste verbond met die mens die eerste verbond waarvan ons in die bybel lees is die een wat god met adam in die paradys maak. lees hier oor dié verbond en hoe dit ’n verbond van genade word. god maak ’n nuwe begin met noag ’n reënboog is die bekende teken van die verbond met noag. leer meer oor dié verbond en. Vinnige feite oor verbonde. ’n verbond is ’n verbintenis wat god met die mens aangaan. die inisiatief kom van god, nie van die mens nie. die ontstaan van alle verbonde rus op god se soewereine beskikking. ’n verbond kom net van god af, maar vir sy voortbestaan is die mens se deelname nodig. dink aan ’n verbond as ’n kontrak. Die verbond van werke is in die tuin met adam en eva gesluit toe hulle opdragte ontvang het, met die waarskuwing van straf vir ongehoorsaamheid. die here god het die mens beveel: “van al die vrugte in die tuin mag jy eet soos jy wil, maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. die dag as jy daarvan eet, sterf jy.” –genesis 2:16. Want alhoewel die woord verbond in die eerste hoofstukke van genesis nie gebruik word nie, kan ons tog met sekerheid sê dat god juis met adam ‘n verbond gesluit het, met die eerste mens, waaruit die ganse mensdom voortgekom het. dit kan ons konkludeer, as ons nie net na die woord soek nie, maar aandag skenk aan wat ‘n verbond inhoudelik is.

god se Verbondsverhouding met Abraham kruispad e tydskrif
god se Verbondsverhouding met Abraham kruispad e tydskrif

God Se Verbondsverhouding Met Abraham Kruispad E Tydskrif Die verbond van werke is in die tuin met adam en eva gesluit toe hulle opdragte ontvang het, met die waarskuwing van straf vir ongehoorsaamheid. die here god het die mens beveel: “van al die vrugte in die tuin mag jy eet soos jy wil, maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. die dag as jy daarvan eet, sterf jy.” –genesis 2:16. Want alhoewel die woord verbond in die eerste hoofstukke van genesis nie gebruik word nie, kan ons tog met sekerheid sê dat god juis met adam ‘n verbond gesluit het, met die eerste mens, waaruit die ganse mensdom voortgekom het. dit kan ons konkludeer, as ons nie net na die woord soek nie, maar aandag skenk aan wat ‘n verbond inhoudelik is. God se verbond. as god mense kies om aan hom te behoort, maak hy ‘n verbond met hulle. hierdie verbond bind hulle aan god. so ‘n verbond help mense om te verstaan waar hulle met mekaar staan – wat elkeen moet gee en gaan ontvang. een van die bekendste verbonde is dié wat god met abraham gemaak het (genesis 17). Daar is verskillende voorbeelde van verbonde tussen mense: (1) ‘n verbond van vriendskap en lojaliteit. jonatan en dawid het ‘n verbond gesluit omdat jonatan hom liefgekry het soos homself (1 samuel 18:3). in hoofstuk 19 lees ons dat jonatan by saul, sy vader, pleit dat hy dawid se lewe moet spaar. hy waarsku vir dawid dat saul hom wil.

Comments are closed.