Ultimate Solution Hub

Graad 1 Sigwoorde вђ Werkstukke En Flitskaarte Pakket вђў Teacha

sigwoorde graad 1 вђў teacha
sigwoorde graad 1 вђў teacha

Sigwoorde Graad 1 вђў Teacha Download graad 1 sigwoorde – werkstukke en flitskaarte pakket for yourgrade 1 classes!hierdie 40 bladsye boekie sluit die volgende in vir graad 1 sigwoorde: 1. 12 x a4 werkstukke waar sigwoord gelys word, nagetrek kan word op stippellyn en op eie geskryf (oefen) kan word. (10 sigwoorde per a4 blad) 2. 120 flitskaarte van sigwoorde soos gelys op werkstukke (5 flitskaart op 'n a4). 3. 3 x. Hierdie handige hulpbron is hoë frekwensie graad 1 sigwoorde flitskaarte. hierdie oulike flitskaarte bevat hoë frekwensie woorde wat in alledaagse spraak en teks gebruik word. hierdie hulpbron kan ook gebruik word saam met skryf of praataktiwiteite. hierdie hoë frekwensie graad 1 sigwoorde flitskaarte is ideaal vir jou grondslagfase klas. die flitskaarte is die perfekte visuele hulpmiddel.

Afrikaanse sigwoorde graad 1 Stel 1 Werkkaarte flitskaarte вђў teac
Afrikaanse sigwoorde graad 1 Stel 1 Werkkaarte flitskaarte вђў teac

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte Flitskaarte вђў Teac Hierdie handige hulpbron is hoë frekwensie graad 1 sigwoorde flitskaarte. hierdie oulike flitskaarte bevat hoë frekwensie woorde wat in alledaagse spraak en teks gebruik word. hierdie hulpbron kan ook gebruik word saam met skryf of praataktiwiteite. hierdie hoë frekwensie graad 1 sigwoorde flitskaarte is ideaal vir jou grondslagfase klas. die flitskaarte is die perfekte visuele hulpmiddel. Afrikaanse sigwoorde graad 1 . hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord oefeninge vir graad 1, kwartaal 1 4. daar is 21 werkkaarte asook ‘n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. huiswerkkaarte is ingesluit. ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers! daar is vier stelle in hierdie reeks, elk propvol. Gebruik hierdie prettige sigwoorde aktiwiteite saam met jou klanklesse vir graad 1. die hulpbron sluit sigwoorde in wat leerders in die eboek storie, ''wat soek hendri?‘’ sal teëkom, asook 'n handige stel flitskaarte om leerders se sigwoordherkenning te verbeter. hierdie aktiwiteite kan verseker dat jou leerders se sigwoordherkenning goed vasgelê is, voordat hulle self die storie lees. Flitskaarte: sigwoordeskat. r 5.75 incl. vat (15%) rated 4.95 out of 5 based on 93 customer ratings. ( 93 customer reviews) add to basket. category: leesbegrip.

Comments are closed.