Ultimate Solution Hub

Hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel

hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel
hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel

Hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel Dit word vanaf die een hoek na die ander hoek gehekel in rye. vir hierdie tutoriaal maak ek 'n vierkantige blokkie om te wys hoe die patroon werk en ek is seker sodra jy jou blokkie voltooi het sal jy verstaan hoe dit vergroot kan word na enige grootte. jy kan 'n vierkant doen, 'n reghoek of 'n driehoek en alles sal duideliker word soos jy hekel. Volg die aanwysings en leer stap vir stap hoe om te werk te gaan. stap 1. hierdie heel eerste steek op jou hekelpen is 'n glipknoop en word nie getel as die eerste steek nie maar is slegs 'n beginpunt. volg stappe 1,2 en 3 soos die instruksies op die illustrasies aan die linkerkant demonstreer. stap 2.

hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel
hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel

Hekel Idees Tutoriaal Leer Hoe Om Die Hoek Tot Hoek Kombers Te Hekel Ons bied ’n hekel klas aan by gedeelte 13, delarey, tarlton, gauteng op die 11de augustus 2018 van 9:00 tot 13:00. in hierdie klas gaan jy leer hoe om die hoek tot hoek blokkies (c2c) aanmekaar te hekel deur die vaswerk soos jy vorder metode te gebruik. en hoe om ’n mooi randjie om jou kombers te hekel. die kombers is. Tutoriaal: leer hoe om die hoek tot hoek kombers te hekel! begin in een hoek en eindig weer met 'n hoek! hierdie patroon is 'n wonderlike patroon om te gebruik vir komberse, blokkies en sjaals. dit hekel verbasend vinnig en is boonop baie makliker as wat dit voorkom. dit word vanaf die een hoek na die ander hoek gehekel in rye. Tutoriaal: leer hoe om die hoek tot hoek kombers te hekel! hekel idees, hekel patrone, afrikaans hekel, hekel, crochet, crochet patterns, crochet in afrikaans, crochet inspiration, hekel inspirasie. amigurumi patterns. crochet blanket round. hekel patrone. crochet slippers free pattern. crochet baby blanket free pattern. crochet blanket designs. Mar 28, 2017 hekel idees, hekel patrone, afrikaans hekel, hekel, crochet, crochet patterns, crochet in afrikaans, crochet inspiration, hekel inspirasie.

Comments are closed.