Ultimate Solution Hub

Lekker Resepte Vir Die Jongergeslag Mieliebrood In Mikrogolf

lekker resepte vir die jongergeslag mikrogolf Souskluitjies Favo
lekker resepte vir die jongergeslag mikrogolf Souskluitjies Favo

Lekker Resepte Vir Die Jongergeslag Mikrogolf Souskluitjies Favo 250 ml mieliemeel. 15 ml bakpoeier. ½ k kaas gerasper. spuit n ring pan [of n glas bak] sprinkel paprika onder op bodem. meng al die bestandele. mikro op volle krag vir 9 min. [ sy het dit aangepas na 11min.] n.s> elmarie ek het n glas broodbakkie gebruik en is net so groot soos n gewone brood pan. 15 ml bakpoeier. 3 ml sout. ½ blikkie (225 ml) geroomde suikermielies. meng die botter, suiker en eiers saam in ‘n mengbak, voeg die melk by en meng goed deur. sif die mieliemeel, koekmeel, bakpoeier en sout saam. voeg die meelmengsel en mielies by die bottermengsel en roer goed deur. skep die deeg in ‘n gesmeerde mikrogolf ringpan.

lekker resepte vir die jongergeslag Vleis Maalvleis Wors Geregte
lekker resepte vir die jongergeslag Vleis Maalvleis Wors Geregte

Lekker Resepte Vir Die Jongergeslag Vleis Maalvleis Wors Geregte Basiese resep. 500ml karringmelk. 1 pakkie (500g)bruismeel. 5ml sout. meng karringmelk brusmeel en sout met houtlepel. plaas in gesmeerde middelslag broodpannethie. bak vi uur of tot gaar. 180 grade. vir mieliebroodjie gebruik 250ml karringmelk en voeg 2 geklitste eiers en n blik 410g geroomde suikermielies by di deeg. Posted on july 14, 2013 by rina kleinhans posted in brood bread, mielies & mieliemeel mealies & maize, mikrogolf resepte microwave recipes 1 comment. mieliebrood (mikrogolf of oond) 60 g botter, gesmelt. 60 ml witsuiker – meng saam. 2 eiers. 250 ml (1 kop) melk. 250 ml (1 kop) mieliemeel} 250 ml (1 kop) koekmeel} sif saam. 15 ml bakpoeier. Mieliebrood bestandele 500g bruismeel 5ml sout 1 blik geroomde skuikermielies 2 eiers 60ml melk 25ml olie metode sif bruismeel en sout saam klits eiers, melk en olie saam. voeg die vloeistof en mielies by die bruismeel. meng deur met ‘n mens en sit in ‘n gesmeerde pan. bak vir 45 minute by 190 °c. wenk:…. Mikrogolf mieliebrood. meng 1 blik suikermielies met eiermengsel. maak droë bestanddele met eiermengsel aan. meng goed en skep in ‘n gesmeerde pan (mikrogolf pan nê) – nie meer as 2 3e vol nie anders rys dit bo oor. ‘n ringkoekpan werk baie goed. bak op’ roast’ (ek bak sommer net op gewone vol krag) vir 12 minute.

Comments are closed.