Ultimate Solution Hub

Pin On Daaglikse Verse

pin On Daaglikse Verse
pin On Daaglikse Verse

Pin On Daaglikse Verse Psalms 18:2 die here is my rots, my skuilplek en my redder, my god, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. May 21, 2017 psalms 119:11 aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen u. ons moet god se woord bêre in ons hart, sodat ons nie teen hom sondig nie, en sy seëninge kan geniet.

pin On Daaglikse Verse
pin On Daaglikse Verse

Pin On Daaglikse Verse Oct 6, 2017 spreuke 16: 24 aangename woorde is heuning, soet en geneeskragtig vir die mens here gee my woorde. u woorde van lewe waarmee ek mense rondom my kan seën. mag my woorde vandag gawes van soetheid wees aan diegene rondom my. #liefgodgrootliks. Jan 19, 2016 daar is nie 'n veiliger plek vir my hart as in die hande van jesus, my verlosser. May 22, 2018 genesis 8:1 'en god het gedink aan noag…' die here sal jou of sy beloftes aan jou nooit vergeet nie. onthou hierdie waarheid vandag maak nie saak hoe groot die vloed is of hoe donker die storm is nie, hy sal jou onthou! #lovegodgreatlyafrikaans #liefgodgrootliks. Feb 13, 2018 kom ons verbind onsself daartoe om ons gedagtes te rig en ons harte te fokus op god se wil. en laat ons saamkom by die voet van die kruis in aanbidding en nederige gehoorsaamheid.

Comments are closed.